What people are saying about Deborah

“WOW & Double WOW !! I vacillated at length, firstly about coming to your talk, and then about sending this email and am I glad I came. I also decided to send my email but only after I had a chance to truly internalize all that you so eloquently presented this morning. It is amazing how we inadvertently fall into certain bad patterns of behaviour, and this despite the fact that I was raised by both my parents that were in the field of educating people, and who were both pathologically positive people by nature. Thank you for reminding me that I should remain grateful for what I have, and just today itself I tried it – I exuded this positive energy that was absolutely picked up by everyone that entered my office & kinesphere!!! Thank you so much for that. You are a great speaker Deborah, and you have that one elusive quality most people seek in this world – PASSION: – for what you do and for life in general. On a very personal level indeed many many thanks for what you did for me this morning – I had totally forgotten how to CELEBRATE this thing we call LIFE. Loads of Warm & Grateful Wishes, Vinay

Deborah’s self–confidence, bubbly personality and public speaking gifts make her a Champion. Judi Davis South Coast Herald. Deborah is a speaker who captivates her audience with her light-heartedness, enthusiasm and humour. We all felt invigorated and ready to take on the world, and she helped to set the tone for a wonderful conference. She is definitely a speaker with great talent. Vishala Maharaj Director Inter hospital pharmaceuticals

Dit wat sy gese het, het my aangeraak ek het nie besef hoeveel inpak dit het as jy elkeer vir jou self se dat jy vandag moeg is of kyk hoe lyk ek vandag – dat dit jou dag nog slegter maak.Ek het sover elke oggend op gestaan en vir my self gese vandag is ek nie moeg nie, vandag gaan ek werk en ek voel elke oggen nog net lus vir die lewe. Sarie

Deborah is een van die mense wat regtig uitstaan in ‘n skare. Die praatjie was uitstekend en “spot-on”. Daar is min mense wat ‘n gehoor kan kry om te luister en geînterreseerd kan hou. GREAT SPEECH!!! Angelique
Ek moet sê dat Deborah as persoon meer met my gespreek het as die praatjie self. Haar manier van aanbied en dit wat sy uitstraal het vir my ‘n groter impak gehad as die praatjie. Sy het my laat goed voel oor myself en laat besef dat al sien ander mense nie raak wat jy doen nie, JY kan raaksien wat ander doen en dit die dag kan verbeter. Verder was dit heerlik om net in ‘n rustige atmosfeer met mekaar te gesels en amper net weer die mense saam met wie jy werk elke dag net weer ‘n bietjie meer persoonlik te leer ken. Ek het die interaksie tussen die personeel geniet. Mari

Deborah was werklik vir my nuwe inspirasie, baie dinge waaroor sy Vrydag gepraat het my opnuut die lewe en my gesin, selfs my vriende en familie laat ervaar. Ek staan weer soggens op met dankbaarheid in my hart vir alles wat ek het. Veral wat my kinders aanbetref. Ek kon nooit vir Alta iets anders as op haar naam noem nie, en ek het spontaan Vrydagaand vir haar skattebol genoem, ek het dit eers besef toe ek dit klaar gesê het en dit het lekker gevoel! Liezl

Dankie Deborah, jy was werklik `n inspirasie vir my! Elsie

Ons was nou almal skottelgoed met ‘n glimlag en loer elke oggend in die spieël net om te bevestig dat ons pragtig is, die wat braaf is doen dit sonder grimering. So inspiererend was haar woorde. Nie net het haar woorde ons oortuig om dankbaar te wees vir stink kouse en knorrige tieners nie maar het haar persoonlikheid en manier van hoe sy haar boodskap oordra, ons ook aangeraak. Deborah straal Goddelike liefde uit op so wyse dat ander laat reg-op sit, luister en notas neem. Deborah wend haar talente so suksesvol aan dat ons almal daaruit kan baat. Karin

Thank you SO MUCH for the “shower” of blessings you brought us, it was really “refreshing”, and that shower lasts longer than the normal one. Elna

Dear Deborah, The Directors and staff of Jacobson & Levy Inc. Would like to thank you most sincerly for the wonderful and inspiring talk given to us on Wednesday, 12 March 2008. We all felt very uplifted by your words of wisdom, your warmth and your humour. Kind regards, Yvonne Neill

Some of Deborah’s Satisfied Clients

Some of the companies and organisations that have been delighted with Deborah’s dynamism in her speaking and or training:

  • SA Toastmasters convention 1998, 1999
  • TM International Convention Palm Desert 1998
  • TM International Convention Chicago Illinois 1999
  • ITC Pietermaritzburg
  • IHP Inter-hospital pharmaceuticals
  • Woman’s Agricultural Union
  • Adhock Ingram Critical Care
  • Rand Merchant bank
  • APEK
  • LUASA
  • The Voice Clinic
  • Southern Life
  • Marriott Financial Services
  • East Coast Radio
  • Lambert Baker and Associates
  • KZN Education Department
  • Durban Secretaries Association
  • Lions International
  • Rotary International
  • Damelin College
  • Durban Teachers College
  • Stuttafords
  • Kloof Forum
  • Umgeni Bird Park
  • Durban Sea World
  • Pfizer
  • African Bank
  • Ingersol Rand
  • ADT Security
  • Crawford College

Sign up for the Positive Minute

* indicates required